Jaarboeke

Aktiwiteitskunde 303


 
Modulekode AKU 303
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud

Die studie van die normale ontwikkeling en die effek van swak gesondheid en gestemdhede in die areas van spel, skool/opvoeding. Die wetenskap en toepassing van die beginsels van arbeidsterapie om deelname aan betekenisvolle aktiwiteit te bevorder, met die inagneming van persoonlike en omgewingskontekste. Dit sluit die patologie, oorsake, kliniese beeld en prognose van geselekteerde toestande in

Modulekrediete 15.00
Voorvereistes FSG 251, FSG 252, FSG 261, FSG 262, AKU 200, ART 282, ART 284, RPD 200, ART 281, ART 283, ART 284
Kontaktyd 1 praktiese sessie per week, 1 besprekingsklas per week, 1 ander per week, 1 lesing per week, 1 seminaar per week
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Arbeidsterapie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences